Email Laerskool MonumentparkLaerskool Monumentpark on InstagramLaerskool Monumentpark on Facebook

Huidige Werksgeleenthede

Bemarker

Laerskool Monumentpark is ‘n uitnemende Afrikaanse skool in die ooste van Pretoria. Ons is opsoek na ‘n entoesiastiese en kreatiewe bemarker om by ons personeelkorps aan te sluit.

Deurlopende Werksgeleenthede

Assistent-Onderwysers 2026

Daar is tans poste beskikbaar vir assistent-onderwysers.

Intersen: Aflos-Onderwyser

Hierdie aansoek is deurentyd oop, aangesien aflosposisies ad hoc beskikbaar word.

Grondslag: Aflos-Onderwyser

Hierdie aansoek is deurentyd oop, aangesien aflosposisies ad hoc beskikbaar word.