Email Laerskool MonumentparkLaerskool Monumentpark on InstagramLaerskool Monumentpark on Facebook
Submitted by Webmaintainer on

Ons liefdevolle en ervare  personeel ontvang alle Monnies elke dag. Met toewyding en ondersteuning sorg hulle dat die ervaring by die skool die lekkerste-lekker is! 

Die skool volg die departementele kurrikulum met ‘n streng fokus op ‘n goeie fondasie van kernbegrippe. 
Addisioneel, ontvang die leerders ook weekliks onderrig in die volgende vakke:

  • Liggaamsopvoeding (LO) – ontwikkeling van groot motoriese vaardighede – twee keer per week
  • Rekenaarvaardigheid – een keer per week

Die mediasentrum word een maal per week besoek om ‘n liefde vir boeke en lees te verseker.

Trekveld Posisie
1